RELEVANT MEDIA ARTICLES

Relevant Media Articles

Information supplied by

Polisievrou tydens rooftog beseer

June 29th, 2018 Wessels ’n 36-jarige polisievrou is Maandagoggend in haar woonstel in Walter Sisulustraat aangerand en beroof.

Vrou (63) met dood gedreig in Gemsbokstraat

June 29th, 2018 Wessels “Hy het sy hande so in my gesig gedruk dat ek gesukkel het om asem te haal. Bly stil, ek sal jou vrek maak, het hy op my geskree.”

Kuberkrakers val Potchefstromers se rekeninge aan

June 29th, 2018 Wessels Verskeie Potchefstromers was onlangs die slagoffers van kuberbedrog toe duisende rand uit hul bankrekenings verdwyn het.

Stasiebevelvoerder kweek samewerking in Potchefstroom

June 29th, 2018 Wessels Die Potchefstroom-polisie het onlangs hulle beleid oor samewerking versterk om misdaad te bekamp.

Inbreker doen skietwond op tydens inbraak

June 29th, 2018 Wessels ’n Man het verlede Dinsdagoggend ’n inbreker op die Vyfhoekhoewes geskiet.

Polisie waarsku weer teen diefstal uit voertuie

June 29th, 2018 Wessels Die polisie het onlangs weer gewaarsku dat diefstal uit voertuie in Potchefstroom begin toeneem.

Illegal taxis cause headache for operators’ committee

June 18th, 2018 Wessels The chairperson of the Concerned Committee of Taxi Operators says 19 taxis are operating without permits.

Man rapes teen while wife holds her down

June 18th, 2018 Wessels The Ikageng police arrested a 38-year-old man on Wednesday for allegedly raping a 17-year-old girl multiple times in the presence of his wife in Promosa last Saturday.

Appél na borg in saak oor doodsdreigemente nie toegestaan is nie

June 18th, 2018 Wessels Een van die mans en die vrou wat Woensdag weer in die hof vir ’n borgaansoek was nadat hulle van sameswering om moord en of verkragting te pleeg aangekla is is borgtog geweier.

Drie in Potch vas oor afpersing, doodsdreigemente

June 8th, 2018 Wessels Twee mans en ʼn vrou is gister (4 Junie) op aanklag van afpersing en intimidasie in hegtenis geneem.

View Archived News