Recent Updates

All Updates

Veiligheid begin by die een op die scooter…

Veiligheid begin by die een op die scooter… Die GoNow-scooters het baie gou deel van die dorp geword en, soos enige nuwe ding op ons paaie, kom dit met vrae: Kom ons sê dit reguit: die oomblik as jy op daardie scooter klim, rus die verantwoordelikheid op JOU. Geen maatskappy,

Read More »

Jou alarm gaan af. Wat nou?

Jou alarm gaan af. Wat nou? Die meeste mense het ‘n plan om ‘n inbraak te voorkom. Diefwering. ‘n Alarm. ‘n Hond. Baie min mense het ‘n plan vir die oomblik wanneer die alarm régtig afgaan. Ons weet, want ons sien dit gereeld. Die algemeenste fout Iemand staan op, vat

Read More »

Vryheid begin by Veiligheid

Gelukkige Jeugdag! Jeugdag gaan oor jongmense wat hul plek in die wêreld begin volstaan. Dis die ouderdom van planne maak, nuwe dinge aanpak, laat aande saam met vriende, sportoefeninge, studies, eerste werksgeleenthede en meer onafhanklikheid. Maar, saam met daardie vryheid kom verantwoordelikheid ook. Ons voel ’n jongmens moet ruimte hê

Read More »

Rus jou kind toe om paraat en veilig te wees

Rus jou kind toe om paraat en veilig te wees Praktiese veiligheid vir laatmiddag-sport en wagtye by die skool Laatmiddag sport is deel van ’n gesonde, aktiewe kinderlewe. Maar dit is ook die tyd van die dag waar toesig minder is, roetines breek en kinders soms alleen by ’n hek

Read More »